How do I set rounding?
Jy kan wel die rounding stel te gaan na 'Main'->'Pactice info'.
Onder 'Miscellaneous Settings, sal jy twee manierer sien om te round:
- Sales Rounding - Word toegepas op die totaal van `n faktuur/betaling voor dit voltooi word.
- Sell Price Rounding - Word toegepas sodra die prys van `n produk verander word op die 'Inventory item' skerm
Ek stel voor om slegs die Sales rounding in julle geval te verander na R0.10 soos in die voorbeeld:
Was this article helpful?
That’s Great!
Thank you for your feedback
Sorry! We couldn't be helpful
Thank you for your feedback
Feedback sent
We appreciate your effort and will try to fix the article